Trou Venue

DIE SINKDAK

As jy nog altyd daarvan gedroom het om in die bosveld op ‘n wildplaas te trou dan is “Die Sinkdak” die ideale plek vir jou.

Die Sinkdak

“Die Sinkdak” wat deel maak van Bushveld Game Farm is ‘n rustieke oop saal en boskapel wat die bosveld tema in geheel deurtrek.

 

Tot 120 gaste kan gemaklik sit met nog spasie beskikbaar vir 'n dansvloer.

Die etes wat voorberei word is tipiese bosveld etes soos, potjiekos, braaivleis en spitbraai, maar ons kan ook ander etes voorberei op aanvraag.

Die perseel het sy eie kontant kroeg met vol dranklisensie.

TROU PAKKETTE 2024

TROU PAKKETTE 2025